Vryetydsdeformasie

Dit neem nog net enkele dae en dan wandel die skeidsregter, twee vlagmanne en die vierde beampte met die bal naar die middelkolletjie vir die begin van die stryd om die wêreldbeker sokker, as Bafana Bafana in die geveg arena tree teen die Mexican. Twee-en-twintig sokkerspelers het hul sokkerstewels aangetrek en is deur hul afrigter die groen biljartlap opgestuur. Terwyl hulle hul opwarming doe, praat die sokkerontleders, soos Youri Mulder, die uitstuurtyd vol tot die eerste snerpende fluitsein.

Dit sal weer ’n spannende sake word: watter land triomfeer op 11 Julie? Sal dit wees die Argentyne, met Messi as baas-puntemaker danksy sy kronkellopies? Is dit tog weer die Duitsers wat altyd wen in beseringstyd? Of het die Italianers weer besonder baie profyt van hul onkantlokval?

Miskien het ook ons jongmanne van Oranje ’n kans, ondanks die kwessuur van Robben. As die spangees goed is, kan ouens soos Wesley Snyer, Rafael van die Vaart, Demy de Seeu en Robin van Persië hulle self ontwikkel as die openbaring van die toernooi. En, wie sal dit sê, moontlik selfs Ruud van Nistelrooi as impakspeler. Skryf Nederland nie te vinnig af nie; laat die leeu nie in sy frokkie nie staan!

Dit is intussen gebruiklik dat ondergetekende ’n spesiale kompetisie organiseer tydens die wêreldkampioenskap, en hierdie jaar is geen uitsondering nie. Teendeel: sirca honderd afrigter pynig hierdie week hul brein oor hul sokkerspan wat moet bestaan uit sestien spelers uit sestien verskillende lande. In ander woorde: Sokkerploegbaas 2010 is nou al ’n baie groot sukses, en dit kan nog beter word as jy soos die weerlig na www.sokkerploegbaas.nl gaan.

Ongelukkig het die organisering van Sokkerploegbaas wel ’n paar nadele. Op my werk is ek amper nie meer in staat nie om ’n e-pos te stuur waarin ek ’n woord soos ‘hy’ met ’n lang y skryf. Ek skaar dit onder die noemer ‘vryetydsdeformasie’ maar in die tussentyd het ek wel vrees vir my maandelikse inkomste.

Egter, elkeen afsonderlik nadeel het ook sy voordeel: jy kan straks ’n maand lank sonder straf hy word sonder t skryf.

Nieuwe stukjes in je mailbox?

Meld je aan en ontvang een mailtje bij elk ei dat gelegd is.
Loading

5 gedachtes over “Vryetydsdeformasie”

  1. Nu Bart, volgens mij ben jij al in Afrika geweest, jouw Zuidafrikaans is perfect. Wij zijn er geweest een paar jaar geleden! Hier een paar voorbeelden:
    – Brandkennisgeving: MAAk ALARM – sjakel asseblief die skakelbord en deel hulle mee waar die brand is.
    Moenie paniekerig word nie – bly kalm. Indien ontruiming vereis word sal die waarskuwing gegee word.
    Wanneer u die sejn hoor, verlaat u kamer vinng asseblief.
    Maak die deur agter u toe en gaan na die naaste brandtrap.Laat u bagasie in u kamer,
    ’s bewaarkluis word by die kassier se lessenaar voorsien. Die htel aanvaar geen aanspreeklikheid vir enig waardevolle artiekels wat in die kamer agter gelaat word nie. Maak asseblief gebruik van hierdie diens.

Geef een reactie

Het e-mailadres wordt niet gepubliceerd. Vereiste velden zijn gemarkeerd met *